Ruth Chatterton

Ruth Chatterton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1892-12-24)24 Desember 1892
Sterfte 24 November 1961 (op 68)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1908–1953
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ruth Chatterton (24 Desember 1892 – 24 November 1961) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sarah and Son (1930), The Rich Are Always with Us (1932), Frisco Jenny (1932), en Dodsworth (1936).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy